Heidelbergse Kategismus
Heidelbergse Kategismus
Heidelbergse Kategismus
Oudio-trooswoord reeks oor die artikels van die Heidelbergse Kategismus
Oudio-trooswoord reeks oor Vrae en Antwoorde van die Heidelbergse Kategismus
Jou enigste troos
Sondag 1.
1 Vraag: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? - Oudio-trooswoord
2 Vraag: Hoeveel dinge moet jy weet om in hierdie troos salig te kan lewe en sterwe? - Oudio-trooswoord
Sondag 2
3 Vraag: Waaruit ken jy jou ellende? - Oudio-trooswoord
4 Vraag: Wat eis die wet van God van ons? - Oudio-trooswoord
5 Vraag: Kan jy dit alles ten volle nakom? - Oudio-trooswoord
Sondag 3
6 Vraag: Het God die mens dan so sondig en verkeerd geskep?
7 Vraag: Waar kom hierdie verdorwe natuur van mens dan vandaan? - Oudio-trooswoord
8 Vraag: Is ons so verdorwe dat ons glad nie in staat is om iets goeds te doen nie en tot alle kwaad geneig is? - Oudio-trooswoord
Sondag 4
9 Vraag: Doen God die mens dan nie onreg aan as Hy in sy wet van hom eis wat hy tog nie kan doen nie? - Oudio-trooswoord
10 Vraag: Wil God hierdie ongehoorsaamheid en afval ongestraf laat bly? - Oudio-trooswoord
DIE TWEEDE DEEL: DIE VERLOSSING van die MENS(Sondag 5-31)
Sondag 5
11 Vraag: Is God dan nie ook barmhartig nie? - Oudio-trooswoord
12 Vraag: Aangesien ons volgens die regverdige oordeel van God die tydelike en ewige straf verdien het, hoe kan ons van hierdie straf bevry en weer in genade aangeneem word? - Oudio-trooswoord
13 Vraag: Kan ons deur onsself betaal?
14 Vraag: Kan enige ander skepsel vir ons betaal? - Oudio-trooswoord
15 Vraag: Hoe 'n middelaar en verlosser moet ons dan soek? - Oudio-trooswoord
Sondag 6
16 Vraag: Waarom moet hy 'n ware en regverdige mens wees?
17 Vraag: Waarom moet hy terselfdertyd ware God wees? - Oudio-trooswoord
18 Vraag: Wie is hierdie Middelaar wat terselfdertyd ware God (a) en ware (b) regverdige mens is (c)? - Oudio-trooswoord
19 Vraag: Waaruit weet jy dit? - Oudio-trooswoord
Sondag 7
20 Vraag: Word al die mense dan weer deur Christus salig soos hulle deur Adam verlore gegaan het? - Oudio-trooswoord
21 Vraag: Wat is 'n ware geloof? - Oudio-trooswoord
22 Vraag: Wat moet 'n Christen glo? - Oudio-trooswoord
23 Vraag: Hoe lui die artikels? - Oudio-trooswoord
Die twaalf artikels
Sondag 8
24 Vraag: Hoe word hierdie artikels ingedeel? - Oudio-trooswoord
25 Vraag: Terwyl daar maar tog net een, enige Goddelike Wese is, waarom praat jy van drie, naamlik die Vader, Seun en Heilige Gees (a)? - Oudio-trooswoord
Sondag 9
26 Vraag: Wat glo jy as jy sê: Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde? - Oudio-trooswoord
Sondag 10
27 Vraag: Wat verstaan jy onder die voorsienigheid van God?
28 Vraag: Wat baat dit ons dat ons weet dat God alles geskep het en dit nog deur sy voorsienigheid onderhou? - Oudio-trooswoord
God die Seun en ons verlossing (Sondag 11-19)
Sondag 11
29 Vraag: Waarom word die Seun van God genoem: Jesus, wat Verlosser beteken? - Oudio-trooswoord
30 Vraag: Glo die mense wat hulle saligheid en heil by die heiliges, by hulleself of iewers anders soek, ook in die enigste Verlosser, Jesus? - Oudio-trooswoord
Sondag 12
31 Vraag: Waarom word Hy Christus, wat Gesalfde beteken, genoem? - Oudio-trooswoord
32 Vraag: Waarom word jy 'n Christen genoem (a)? - Oudio-trooswoord
Sondag 13
33 Vraag: Waarom word Christus die eniggebore Seun van God genoem terwyl ons tog ook kinders van God is? - Oudio-trooswoord
34 Vraag: Waarom noem jy Hom ons Here? - Oudio-trooswoord
Sondag 14
35 Vraag: Wat beteken: wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria? - Oudio-trooswoord
36 Vraag: Watter nut verkry jy uit die heilige ontvangenis en geboorte van Christus? - Oudio-trooswoord
Sondag 15
37 Vraag: Wat verstaan jy onder die woordjie: gely? - Oudio-trooswoord
38 Vraag: Waarom het Hy onder die regter Pontius Pilatus gely? - Oudio-trooswoord
39 Vraag: Sit daar iets meer in dat Christus juis gekruisig is en nie op 'n ander manier gesterf het nie: - Oudio-trooswoord
Sondag 16
40 Vraag: Waarom was dit noodsaaklik dat Christus Hom tot in die dood toe verneder het? - Oudio-trooswoord
41 Vraag: Waarom is Hy begrawe? - Oudio-trooswoord
42 Vraag: As Christus dan vir ons gesterf het, waarom moet ons ook nog sterwe? - Oudio-trooswoord
43 Vraag: Watter nut verkry ons nog verder uit die offer en dood van Christus aan die kruis? - Oudio-trooswoord
44 Vraag: Waarom volg daar: en neergedaal het na die hel? - Oudio-trooswoord
Sondag 17
45 Vraag: Watter nut het die opstanding van Christus vir ons? - Oudio-trooswoord
Sondag 18
46 Vraag: Wat verstaan jy onder: wat opgevaar het na die hemel? - Oudio-trooswoord
47 Vraag: Is Christus dan nie by ons tot die einde van die wêreld soos Hy ons beloof het nie (a)? - Oudio-trooswoord
48 Vraag: Maar as die mensheid nie oral is waar die Godheid is nie, word die twee nature in Christus dan nie van mekaar geskei nie? - Oudio-trooswoord
49 Vraag: Watter nut het die hemelvaart van Christus vir ons? - Oudio-trooswoord
Sondag 19
50 Vraag: Waarom word daar bygevoeg: en sit aan regterhand van God? - Oudio-trooswoord
51 Vraag: Watter nut bring hierdie heerlikheid van ons Hoof Christus vir ons? - Oudio-trooswoord
52 Vraag: Hoe word jy getroos deur die wederkoms van Christus om die lewendes en die dooies te oordeel? - Oudio-trooswoord
Sondag 20
53 Vraag: Wat glo jy van die Heilige Gees? - Oudio-trooswoord
Sondag 21
54 Vraag: Wat glo jy van die heilige, algemene, Christelike kerk? - Oudio-trooswoord
55 Vraag: Wat verstaan jy onder die gemeenskap van die heiliges? - Oudio-trooswoord
56 Vraag: Wat glo jy van die vergewing van die sondes? - Oudio-trooswoord
Sondag 22
57 Vraag: Watter troos gee die opstanding van die liggaam aan jou? - Oudio-trooswoord
58 Vraag: Watter troos skep jy uit die artikel van die ewige lewe? - Oudio-trooswoord
Sondag 23
59 Vraag: Maar wat baat dit jou nou dat jy dit alles glo? - Oudio-trooswoord
60 Vraag: Hoe is jy regverdig voor God? - Oudio-trooswoord
61 Vraag: Waarom sê jy dat jy slegs deur die geloof regverdig is? - Oudio-trooswoord
Sondag 24
62 Vraag: Maar waarom kan ons goeie werke nie die geregtigheid voor God of 'n deel daarvan wees nie? - Oudio-trooswoord
63 Vraag: Verdien ons goeie werke dan niks nie, terwyl God hulle tog in hierdie en in die toekomstige lewe wil beloon? - Oudio-trooswoord
64 Vraag: Maar maak hierdie leer nie mense onverskillig en roekeloos nie? - Oudio-trooswoord
DIE HEILIGE SAKRAMENTE (Sondag 25-30)
Sondag 25
65 Vraag: Terwyl ons slegs deur die geloof deel aan Christus en al sy weldade kry, waar kom so 'n geloof dan vandaan? - Oudio-trooswoord
66 Vraag: Wat is sakramente? - Oudio-trooswoord
67 Vraag: Is die Woord en die sakramente albei daarvoor bestem om ons geloof op die offer van Christus wat aan die kruis as die enigste grond van ons saligheid te wys? - Oudio-trooswoord
68 Vraag: Hoeveel sakramente het Christus in die Nuwe Verbond of Testament ingestel? - Oudio-trooswoord
Die heilige doop (Sondag 26-27)
Sondag 26
69 Vraag: Hoe word jy in die heilige doop daarop gewys en daarvan verseker dat die enige offer van Christus aan die kruis jou ten goede kom? - Oudio-trooswoord
70 Vraag: Wat beteken dit om met die bloed en Gees van Christus gewas te wees? - Oudio-trooswoord
71 Vraag: Waar het Christus ons belowe dat Hy ons net so seker met sy bloed en Gees wil was as wat ons met die doopwater gewas word? - Oudio-trooswoord
Sondag 27
72 Vraag: Is die uitwendige, waterbad self dan die afwassing van die sonde? - Oudio-trooswoord
73 Vraag: Waarom noem die Heilige Gees die doop dan die bad van die wedergeboorte en die afwassing van die sondes? - Oudio-trooswoord
74 Vraag: Moet die jong kinders ook gedoop word? - Oudio-trooswoord
Die heilige nagmaal van ons Here (Sondag 28-30)
Sondag 28
75 Vraag: Hoe word jy in die heilige nagmaal daarop gewys en daarvan verseker dat jy aan die enige offerande van Christus aan die kruis en aan al sy weldade deel het? - Oudio-trooswoord
76 Vraag: Wat beteken dit om die gekruisigde liggaam van Christus te eet en sy bloed wat vergiet is, te drink? - Oudio-trooswoord
77 Vraag: Waar het Christus beloof dat Hy die gelowiges so seker met sy liggaam en bloed sal voed en verkwik as wat hulle van hierdie gebreekte brood eet en uit hierdie beker drink? - Oudio-trooswoord
Sondag 29
78 Vraag: Verander die brood en wyn dan in die werklike liggaam en bloed van Christus? - Oudio-trooswoord
79 Vraag: Waarom noem Christus dan die brood sy liggaam en die beker sy bloed of die nuwe Testament in sy bloed en waarom noem Paulus dit die gemeenskap met die liggaam en bloed van Christus? - Oudio-trooswoord
Sondag 30
80 Vraag: Wat is die onderskeid tussen die nagmaal van die Here en die Roomse mis? - Oudio-trooswoord
81 Vraag: Wie moet na die nagmaalstafel van die Here kom? - Oudio-trooswoord
82 Vraag: Moet die mense ook aan die nagmaal toegelaat word wat met hulle belydenis en lewe wys dat hulle ongelowig en goddeloos is? - Oudio-trooswoord
Die kerklike tug (Sondag 31 )
Sondag 31
83 Vraag: Wat is die sleutels van die koninkryk van die hemel? - Oudio-trooswoord
84 Vraag: Hoe word die koninkryk van die hemel deur die verkondiging van die heilige evangelie oop- en toegesluit? - Oudio-trooswoord
85 Vraag: Hoe word die koninkryk deur die Christelike tug toe- en oopgesluit? - Oudio-trooswoord
Die Derde Deel: Die dankbaarheid wat ons aan God vir die verlossing verskuldig is (Sondag 32-52)
Sondag 32
86 Vraag: Waarom moet ons nog goeie werke doen, terwyl ons tog sonder enige verdienste van ons kant alleen uit genade deur Christus uit ons ellende verlos is? - Oudio-trooswoord
87 Vraag: Kan die mense dan nie salig word wat in hulle goddelose, ondankbare lewe volhard en hulle nie tot God bekeer nie? - Oudio-trooswoord
Sondag 33
88 Vraag: Uit hoeveel dele bestaan die ware bekering van die mens? - Oudio-trooswoord
89 Vraag: Wat is die afsterwing van die ou mens? - Oudio-trooswoord
90 Vraag: Wat is die opstanding van die nuwe mens? - Oudio-trooswoord
91 Vraag: Wat is goeie werke? - Oudio-trooswoord
Die Wet (Sondag 34-44)
Sondag 34
92 Vraag: Hoe lui die Wet van die Here? - Oudio-trooswoord
93 Vraag: Hoe word hierdie gebooie ingedeel? - Oudio-trooswoord
94 Vraag: Wat gebied God in die eerste gebod? - Oudio-trooswoord
95 Vraag: Wat is afgodery? - Oudio-trooswoord
Sondag 35
96 Vraag: Wat eis God in die tweede gebod? - Oudio-trooswoord
97 Vraag: Mag ons dan glad nie beelde maak nie? - Oudio-trooswoord
98 Vraag: Mag ons beelde as "boeke van die leke" in die kerkgebou toelaat? - Oudio-trooswoord
Sondag 36
99 Vraag: Wat eis die derde gebod? - Oudio-trooswoord
100 Vraag: Is dit dan so 'n groot sonde om die Naam van God te laster deur te sweer en te vloek dat God Hom ook oor elkeen vertoorn wat hierdie sonde nie sover moontlik teëgaan en verbied nie? - Oudio-trooswoord
Sondag 37
101 Vraag: Mag 'n mens ook godvresend by die Naam van God 'n eed sweer? - Oudio-trooswoord
102 Vraag: Mag 'n mens ook by die heiliges of by ander skepsels sweer? - Oudio-trooswoord
Sondag 38
103 Vraag: Wat gebied God in die vierde gebod? - Oudio-trooswoord
Sondag 39
104 Vraag: Wat eis God in die vyfde gebod? - Oudio-trooswoord
Sondag 40
105 Vraag: Wat eis God in die sesde gebod? - Oudio-trooswoord
106 Vraag: Praat hierdie gebod net van doodmaak? - Oudio-trooswoord
107 Vraag: Het ons die gebod gehoorsaam as ons maar net nie ons naaste doodmaak, soos hierbo gesê is nie? - Oudio-trooswoord
Sondag 41
108 Vraag: Wat leer die sewende gebod ons? - Oudio-trooswoord
109 Vraag: Verbied God in hierdie gebod niks meer as net egbreuk en sulke skandes nie? - Oudio-trooswoord
Sondag 42
110 Vraag: Wat verbied God in die agste gebod? - Oudio-trooswoord
111 Vraag: Maar wat gebied God jou in hierdie gebod? - Oudio-trooswoord
Sondag 43
112 Vraag: Wat eis die negende gebod? - Oudio-trooswoord
Sondag 44
113 Vraag: Wat eis die tiende gebod van ons? - Oudio-trooswoord
114 Vraag: Maar kan die wat tot God bekeer is, hierdie gebooie volmaak gehoorsaam? - Oudio-trooswoord
115 Vraag: Waarom laat God die Tien Gebooie dan so streng aan ons voorhou as niemand dit tog in hierdie lewe kan onderhou nie? - Oudio-trooswoord
Die gebed (Sondag 45-52)
Sondag 45
116 Vraag: Waarom is die gebed vir die Christene nodig? - Oudio-trooswoord
117 Vraag: Hoe moet 'n gebed wees wat God behaag en deur Hom verhoor word? - Oudio-trooswoord
118 Vraag: Wat het God ons beveel om van Hom te bid? - Oudio-trooswoord
119 Vraag: Hoe lui hierdie gebed? - Oudio-trooswoord
Sondag 46
120 Vraag: Waarom het Christus ons beveel om God as ons Vader aan te spreek? - Oudio-trooswoord
121 Vraag: Waarom word hier bygevoeg: wat in die hemel is? - Oudio-trooswoord
Sondag 47
122 Vraag: Wat is die eerste bede? - Oudio-trooswoord
Sondag 48
123 Vraag: Wat is die tweede bede? - Oudio-trooswoord
Sondag 49
124 Vraag: Wat is die derde bede? - Oudio-trooswoord
Sondag 50
125 Vraag: Wat is die vierde bede? - Oudio-trooswoord
Sondag 51
126 Vraag: Wat is die vyfde bede? - Oudio-trooswoord
Sondag 52
127 Vraag: Wat is die sesde bede? - Oudio-trooswoord
128 Vraag: Hoe sluit jy jou gebed af? - Oudio-trooswoord
129 Vraag: Wat beteken die woord Amen? - Oudio-trooswoord
Elke predikant neem verantwoordelikheid vir die inhoud van sy/haar audio-trooswoord.