So Glo Ons

So Glo Ons

So Glo Ons

So Glo Ons
KERNWAARHEDE
   1. Die Bybel is die Woord van God:
      • In lyn met Artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis, glo ons dat God se openbaring in sy Woord 
        genoegsaam is vir ons saligheid.
     • Die Bybel is deur God geïnspireer en dra daarom 'n gesag wat bo enige menslike insigte en
         wysigings uitstyg.
      • Ons gebruik die volgende Afrikaanse vertalings/hersiening as openbare teks by die erediens, kategese,
         Bybelstudie, huisgodsdiens en stiltetyd:
       1933 Vertaling, 1953 Hersiening, 1983 Vertaling, Bybel vir Almal. (Ons neem kennis van die 2016 Bybel: 'n
        Direkte Vertaling in wording.) Enige vertaling bly deels interpretasie.
       Ons lê uit en verkondig egter vanuit die grondtekste, bedoelende Hebreeus (en Aramees) ten opsigte van
       die Ou Testament, en Grieks ten opsigte van die Nuwe Testament....

.

.