Adam Tas in Cullinan- Saterdag 25 Maart 2017

Adam Tas in Cullinan- Saterdag 25 Maart 2017. Slegs R130.
Bespreek jou kaartjies nou!

Saterdag 25 Maart 2017 om 19:00
Hervormde Kerk Cullinan, H/v Zonderwater & R515
R130-00 per persoon
Kerrie & Rys R30

Adam, wat bekendheid verwerf het vir sy diep rasperstem en lirieke wat aan meer as net kitaarsnare pluk, vertel van die lewe,
sienswyses, stories, uitdagings, hartseer, vreugdes, taal en trots van boerwees.
‘n Sterk Godgeankerdheid en ‘n egte boere-hart steek agter beide sy musiek en sy uitvoering daarvan.

Besprekings: 060 798 9209


https://www.youtube.com/watch?v=bHn7rk22fcI&index=2&list=RDB5yWTRfDovc

Media