Jagkompetisie - Vrede

Vrede - Jagkompetisie Vrede - Jagkompetisie

Hervormde Gemeente Vrede

Voëljag ter waarde van R9 000 vir 3 jagters

JAGPAKKET: 19-20 Julie 2019
(Akkommodasie by Waterfront Gastehuis te Emanzini, Vrede)
1ste Prys: Tarentale, Fisante, Patryse
2de Prys: 1 Blesbokkarkas
3de Prys: Slagvark
Trekking vind plaas op 15 Junie 2019

R200 per kaartjie

BANKBESONDERHEDE:
Hervormde Gemeente Vrede
Standard Bank
Tjek 042096030
Vrede 051 001
Verwysing: Naam, Van en selnr.
Stuur bewys van betaling na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Ernst Lombard: 082 645 1343